Just Read! Lesson 03 - Afrikaans
From UniLang Wiki
Les 03
- Ek is Anna. Wat is jou naam?
- My naam is Peter.
- Jy is vervelend Peter!
- Ek is nie vervelend nie!
- Dat is jy wel. Jy is so vervelend.
- O, ek is sorry vir dat...Hmmm...Hoe is jy Anna?
- Met my is dit goed, dankie en hoe is jy?
- Met my is dit ook goed.
- Goed...
- Anna is sy jou vriende?
- Sy? Wie?
- Johannes en Maria!
- Ah, Johannes en Maria! Ja, sy is my vriende. Ons is vriende.
- Ons? Jy en ek?
- Nee, ‘ons’, Johannes, Maria en ek.
- Sy ons geen vrienden Anna nie? Oh ek is baie verdrietig.
- Oh...Oké, ons is vrienden Peter.
- Dat is goed!
Previous Lesson (02) |
Next Lesson (04) |
>> Just Read! >> Just Read!: Lesson 03
>> The Afrikaans Language
